GalleriesNews galleries

GALLERY: Allies gaan groot by interhuis atletiekbyeenkoms

Atlete kompeteer tydens interhuis byeenkoms.

Hoërskool Alberton het hulle interhuis atletiekbyeenkoms op 20 Januarie gehou.

Allies het nes altyd groot gegaan en atlete het hulle beste voete voorgesit op die atletiekbaan.

Atlete het meegeding en op die paviljoene het die sang-atlete teen mekaar gesing.

Iets besonders van die dag was ook toe die hele skool die Achy Breaky-dans na afloop van die dag gedans het.

KYK:

https://www.facebook.com/hoerskool.alberton.1/videos/1492701774238447/

GALLERY:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button