GalleriesNews galleries

GALLERY: Ories wys hulle staal op die atletiekbaan

Laerskool Orion het teen Laerskool van Riebeeckpark op 23 Januarie deelgeneem.

Laerskool Orion het hul eerste tuisbyeenkoms vir die jaar op 23 Januarie gehad. Laerskool Van Riebeeckpark het hul atlete gebring om teen die Ories te kom deelneem.

Die dag was vol strawwe kompetisie en was ’n goeie manier vir die atlete om hulle fiksheid vir die seisoen te toets.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button