Juan van der Heever het sy beste gegee by die verspringput.
Laerskool President Steyn het op 30 Januarie ’n vriendskaplike atletiekbyeenkoms aangebied.
Steyntjies se atlete het teen die atlete van Laerskool Dalview gekompeteer.
Die twee skole het die byeenkoms baie geniet en dit was ’n lekker oefen rondte vir albei skole.
VIEW GALLERY:
Zian van Aswegen in aksie by die verspringput.
Enrique Bosch tydens die vriendskaplike atletiekbyeenkoms.
Zian van Aswegen het seker gemaak hy spring bo-oor die dwarslat.
Jacorien Meyer van Laerskool President Steyn.
Steyntjie-atlete hardloop hier teen die atlete van Laerskool Dalview.
Arnu van Niekerk haal alles uit by die verspringput.
Abigail Hermann in aksie tydens die vriendskaplike byeenkoms op 30 Januarie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.