GalleriesNews galleries
GALLERY: Atlete geniet vriendelikskaplike atletiekbyeenkoms
Steyntjies het teen die atlete van Laerskool Impala en Leeuwenhof Akademie gekompeteer.
Laerskool President Steyn het nog ’n vriendelikskaplike atletiekbyeenkoms op 6 Februarie aangebied.
Steyntjies het teen die atlete van Laerskool Impala en Leeuwenhof Akademie gekompeteer.
Die vriendskaplike byeenkoms was net ’n oefensessie vir atlete as voorbereiding vir die interlaer wat op 14 Februarie plaasvind.
Meeste van die ander byeenkomste in Alberton het ongelukkig uitgereën.
GALLERY:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







