GalleriesNews galleries

GALLERY: Lede leer meer oor Stepping Stone Hospice

Lede kom weer op 19 Maart by die NG Kerk in Verwoerdpark bymekaar

VLU-lede van die Dinwiddie-tak het tydens hulle maandelikse vergadering op 19 Februarie meer oor Stepping Stone Hospice geleer.

Tersia Burger en Marietjie Tame van Stepping Stone Hospice het vroue meer oor hulle organisasie vertel en ook inligting verskaf oor hoe hulle betrokke kan raak.

Verder het lede al die finale reelings vir die jaarlikse Overvaal streekskonferensie gefinaliseer.

Daarna het hulle om ‘n lekker koppie tee gekuier.

Lede kom weer op 19 Maart by die NG Kerk in Verwoerdpark bymekaar en belangstellendes kan Priscilla Atkins op 079 817 9633 bel.

VIEW GALLERY: 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button