Local sportSport
Tuksreeks begin
Tuks-Sport skolereeks, voorheen bekend as die NuPower Tuksreeks, het afgeskop met Marais Viljoen weer eens een van die uitgesoekte 16 skole in die reeks.
ALBERTON – Marais Viljoen was van die tweede week in aksie teen Hoërskool Florida, met deelname aan rugby, netbal en hokkie as die hoofstroom sport. Tennis, skaak en landloop ding ook mee.
Die kampioen van die reeks word na tien weke op Saterdag 10 Mei in die Tuks LC de Villiers-stadion in Pretoria gekroon.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



