
Graag sou ek met John Teubes, die skrywer van die berig, “Sy voetstappe is nou stil”, in aanraking wou kom.
Ek versamel stukkies en brokkies geskiedenis van Alberton en die mense wat daarby betrokke was. John Teubes kan moontlik met sy herinnering aan en foto’s van die genoemde geskrif, my versameling verryk.
John kan my kontak by 076 533 5169.
Ralph Disbergen
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



