LettersOpinion

Nuwe watermeter beteken skok met rekening

'n Nuwe watermeter was aaangebring op on sypaadjie op 27 November 2013. Januarie 2013 ontvang ek 'n rekening net vir water, R14 061-73. Wat 'n skok?

ALBERTON: Ek sukkel amper vyf maande om dit reg te kry, was al 11 keer by die munisipaliteit waar ek net leë beloftes, niks word gedoen nie. Die meters word nie gelees nie. Hierdie meter is op die sypad.

Uit die bloute ontvang ek ‘n finale kennisgewing van R77 wat ek self moet betaal, plus R87 vat. Dit is nadat hul die fout begaan het.

Ek was weer terug na die munisipale kantore. Waar ek in lang rye staan en tyd mors.

Weer terug met die finale kennisgewing en rekening, uiteindelik is die rekening reg gestel. Op 6 Mei 2014, amper vyf maande se gesukkel om die rekening reg te kry.

Die telefoon nommers wat begin met 999 word nie geantwoord nie, of eenvoudig net neer gesit.

Wat het van ons mooi dorp? Alles gaan onder.

Rita

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button