LettersOpinion

Botha gesin sê dankie

Die Botha-familie sê dankie vir almal wat hul gehelp het met hul seun se motorfiets ongeluk.

Baie dankie aan ieder en elk wat gehelp en ondersteun het met ons seun Marius Landman se motorfietsongeluk van Saterdagaand Julie 26 in Radioweg.

Dankie aan die mense wat stilgehou en gehelp het, die ambulansmense, Natalspruit se personeel en al die familie en vriende met oproepe, besoeke, boodskappe en gebede!

Jan en Tilla Botha en gesin

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button