Baie dankie aan Ricky de Lange en Warren Olsen wat omgee en geen moeite ontsien het om my te help nie.
Ek versamel modelkarre as stokperdjie (768) tot op datum.
Ek het Ricky by GWM genader. Sy het onmiddellik oproepe gemaak en by Warren vir my twee skaars modelle gekry. Baie dankie Ricky en Warren vir jul wonderlike diens en vriendelikheid. As julle sulke fantastiese diens vir ‘n modelkar lewer, kan ek dink wat jul vir julle kliëntediens doen. Baie dankie
Dick de Beer



