Local sportSport
Alberton rugby
Alberton A-Square-Forklift Rugbyklub te kom, oefenaande sal plaasvind op Maandae, Dinsdae en Donderdae van na 18:00 vir stiptelike afskop volgende week Dinsdag 13 Januarie 2014 om 18:30.

ALBERTON – Huidige, nuwe en oud-spelers is hartlik welkom om by Alberton A-Square-Forklift Rugbyklub te kom aansluit op die oefenaande op Maandae, Dinsdae en Donderdae van na 18:00 vir stiptelike afskop volgende week Dinsdag 13 Januarie 2014 om 18:30.
Bywoning van die oefensessies is noodsaaklik om Albertonspanne op koers te kry vir die seisoen wat voorlê. Kontak Manie Reyneke 082 891 5484.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



