Local sportSport

Nuwe Protea kampioen te kroon

Vir navrae oor die klub se prysuitdeling, kontak Michelle per e-pos protea.alberton@live.co.za

ALBERTON – Johan Stols is in 2014 bekroon as die Protea Alberton hengelklub se algehele kampioen tydens die klub se 51ste jaarlikse prysuitdelingseremonie by die Dinwiddie Sportklub.

Nuwe algehele kampioen en kategorie- pryswenners gaan by die klub se 2015 prysuitdeling op Saterdagaand 31 Januarie in die Paul Marais saal in Kempton Park gekroon word. Vir navrae oor die klub se prysuitdeling, kontak Michelle per e-pos protea.alberton@live.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button