Local sportSport
Jaco Kriel is die beste
Alberton se 15de rugbyspringbok Jaco Kriel is aan die einde van 'n uitstekende seisoen, waarin hy ook in die Springboktoerspan na Europa was, as die Goue Leeus se speler van die jaar vereer.
ALBERTON – Die vorige jaar is hy as die spelers se speler van die jaar aangewys. Jaco sal dopgehou word in die Leeus se superrugbytrui, wanneer die Leeus se 126ste rugbyjaar op 13 Februarie met die superreeks teen die Hurricanes op Ellis Park, nou ook bekend as Emirates Airways Park, amptelik afskop.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



