School sportSport

Eerste oor die eindstreep

Nicole van der Merwe (graad 11) het op 31 Januarie aan die ASA landloopuitdunne deelgeneem en 'n eerste plek behaal in die afdeling vir junior meisies (6km) in Suid-Afrika.

ALBERTON –  Sy verwerf daardeur ook haar Suid-Afrikaanse kleure.

Sy is ook deel van die SA-span wat aan die einde van Februarie aan die Southern Region Cross-Country Championships in die Seychelle gaan deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button