50 jaar getroud
Wim Wylma Smalle en Thomas en Hantie Dreyer, inwoners van Alberton vir die laaste vier dekades, het op 19 Desember hul 50ste huweliksherdenking gevier.
ALBERTON – Vyftig jaar gelede het hierdie twee pare mekaar nie geken nie, maar net ‘n paar jaar na die troues het hulle mekaar in Alberton ontmoet, en is na meer as 40 jaar is hulle steeds goeie vriende.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



