EntertainmentLifestyle

Seniors se Badplaasvakansie in Mei

Daar is nog 'n paar kamers beskikbaar by die Rotary Oord, Badplaas vir die senior burgers se wegbreek in Mei.

ALBERTON – Senior burgers word genooi om saam te kom ontspan in ‘n veilige omgewing met pragtige natuurskoon. Die bus vertrek van Alberton Aftree-Oord af om 07:00 op 3 Mei en keer terug op 10 Mei.

Kostes sluit gratis toegang tot alle ge­riewe by Forever Resorts, Badplaas, met daaglikse vervoer na en van die oord, asook drie etes per dag in. Geniet Forever Resorts se veilige staproetes, verhitte swembad, borrelbad (ook beskikbaar by Rotary se oord, Badplaas).

Bel Kallie op 084 657 1611 of Dez op 084 553 5584 of 011 869 1544.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button