LettersOpinion

Weet wie jy aanstel

Ek kan nie glo dat mense steeds, in die tyd waarin ons lewe, die kans waag om mense in diens te neem sonder om behoorlik seker te maak dat die persoon wat jy aanstel bo verdenking is.

Hoe kan jy dan nog verslae wil staan wanneer daar by jou ingebreek word, of jy in jou huis aangeval en besteel word, as jy nie jou huiswerk behoorlik gedoen het nie?

Dit is tyd om wakker te word mense soos ”Mev Vra maar net”.

Cloe, New Redruth

*Geredigeer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button