Local sportSport
Allies spanne deel louere
Hoërskool Alberton se eerste dogterspan en ‘n oudleerlinge-span se traditionele hokkiestryd het onlangs plaas gevind.

ALBERTON – Die langverwagte tradisionele hokkiestryd tussen die Hoërskool Alberton se eerste dogterspan en ‘n oudleerlinge-span het op die skool se hokkieveld uitgeloop op ‘n gelykop uitslag van twee doele elk.
Die wedsryd was deel van die derby sportdag teen Dinamika.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



