Local sportSport
Goud en brons vir Alberton by SA Meesterstoei
Chris Sutton en Johan Lombard bring medaljes huis toe.
Tydens die Suid-Afrikaanse Meesterskampioenskappe, in Pretoria, het Chris Sutton die goue medalje verower in die kategorie B – 97-130kg.
Johan Lombard het die bronsmedalje verower in die kategorie A- 75-85kg, om in die derde plek te eindig, saam met Johan van Niekerk, van Mpumalanga.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



