
Marie Robbertze (30/04/27-07/06/15), die geleende tyd wat ons saam gehad het was baie besonders.
Die Here het nou besluit om sy skatkus terug te neem. Baie dankie vir die pragtige jare wat ons kon deel.
Ons is baie lief vir Mammie en Oumie.
Rus in vrede tot ons weer ontmoet.
Liefde, jou seun Ferdie en gesin; jou twee dogters Hester en Esme en gesin.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



