Community galleriesGalleries
GALLERY: VLU Verwoerdpark woeker met hul talente
NIcci du Preez van Sew Creative het 'n praktiese dog kunstige werkswinkel aangebied vir die dames van die VLU Sonskyntak by die NG kerk in Verwoerdpark. Onder andere het hulle syskerm werk gedoen, ‘n boekie met material oorgetrek,‘n geskenk sak uit papier gemaak, ‘n krale armband gemaak en ‘n hout potstaander versier.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



















































