Local sportSport

Alberton kannetjies speel wêreld aan die brand

Alberton Rugbyklub se o.11-span wen drie uit drie.

ALBERTON – Alberton Rugbyklub se o.11-span is ’n gedugte kombinasie en het reeds talle ander spanne stof in die oë geskop.

Hierdie spannetjie spog met ’n skoon rekord in hul liga waarin hulle reeds drie uit drie wedstryde gespeel en gewen het.

Hulle het op 29 Augustus teen die Cobras 39–0 gewen en op dieselfde dag nog 53-7 oor die Wasps geseëvier. Boonop op 7 September het die o.11-span, Vereenigingklub met 19–0 geklop.

Verwante artikels:

• Two Springboks to coach Alberton rugby

• Alberton Rugby Club “touchdown”

• Sensational sevens at the Rugby Club

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button