School sportSport

Ranties krieket is bobaas

Laerskool Randhart het sy volgehoue sportprestasies voortgesit deur drie van die moontlike vier krieketligas in die streek te wen.

ALBERTON- Laerskool Randhart het sy volgehoue sportprestasies voortgesit deur drie van die moontlike vier krieketligas in die streek te wen.

Verwante artikel: Ranties doen dit weer

Die krieketspanne het met die louere by drie van die Suid-Oosrand A-ligas weggestap.

Die o.10A, o.11A en eerste span het skoonskip gemaak in die ligas wat beslis is deur ’n dubbel rondte teen onderskeidelik Laerskool Orion en Laerskool President Steyn te speel.

Lees gerus: Laerskool Randhart se kore is tops

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button