School sportSport

Dinamika se rugbytrots

Hoërskool Dinamika se Coke-rugbyseuns is bekend gemaak.

Tien leerlinge van die Hoërskool Dinamika is gereed om die rugbyveld aan die brand te speel, nadat hulle in die Coke-rugbyspan opgeneem is.

Dié leerlinge is onderskeidelik in die o.15- en o.18-spanne opgeneem.

ONDER-18 SPELERS: Imre Hanekom (links), Armand Steyn en Ricky Steenkamp.
ONDER-18 SPELERS: Imre Hanekom (links), Armand Steyn en Ricky Steenkamp.

Raymond Cara, Rickus de Klerk, Xander Louw, Sheldon Marx, Allan van den Berg, Eben Protane en Shandon Nyling is in die 0.15-span, terwyl die o.18-span met Imre Hanekom, Armand Steyn en Ricky Steenkamp spog.

Ronel Marais, die skool se woordvoerder, het gesê dat die skool baie trots is op hulle rugbyseuns en dat hulle die skool se naam hoog hou.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button