LettersOpinion

Mag jy sag rus, Sagrys

Dit is met liefdevolle herinneringe dat ons afskeid neem van Sagrys Pieterse wat op 11 November oorlede is na ’n lang siekbed.

ALBERTON – Die familie wil graag hulle dank betoon aan dominees Willie Badenhorst en Eduard Enslin.

Baie dankie aan AVBOB vir die wyse waarop hulle die begrafnis hanteer het en veral aan Lorentia Bosman en Lisa Barnard.

Aan elke persoon wat kom afskeid neem het van Sagrys op watter wyse ookal, sê ons dankie.

Dienies, dogters en kleinkinders

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button