LettersOpinion
Diere tot eie genade gelaat
Wat nog erger is, is dat mense hulle net laat aanteel en oorlaat aan hul eie genade. Hier by die NG kerk in Florentia dwaal, maklik 10 katte rond en in die nag kom baklei hul met ons katte in ons huise en los hul merk teen ons meubels. Eet ons katte se kos op. …

Wat nog erger is, is dat mense hulle net laat aanteel en oorlaat aan hul eie genade.
Hier by die NG kerk in Florentia dwaal, maklik 10 katte rond en in die nag kom baklei hul met ons katte in ons huise en los hul merk teen ons meubels.
Eet ons katte se kos op.
Dit is ook “cruelty” om die goed net te laat teel en oor te laat aan hul eie genade!
Wees altyd getrou aan jouself!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



