LAERSKOOL Orion het op 3 Februarie aan ’n aflosbyeenkoms deelgeneem wat deur Alberton High aangebied is vir sewe van Alberton se laerskole.
Laerskool Orion is aangewys as die algehele wenners en spog ook met die o.13 aflos-dogstersspan wat stof in die kompetisie se oë gehardloop het om as afdeling wenners uit die stryd te tree.
Lees meer:
Nuwe personeel by Laerskool Randhart verwelkom
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



