LettersOpinion

Wees regverdig in aantuigings

Ek stel voor dat jy van die geregistreerde pos vir klein pakkies gebruik maak.

DIE brief getiteld ‘Still no reply from Post Office’ (3 Februarie) wek die indruk dat daar oneerlike mense in die sorteerafdeling van die hoof poskantoor werk, met die gevolglike strekking dat toesighouers onbekwaam is.

Ek hoop egter dat dit nie die bedoeling van die briefskrywer was nie. Ten spyte van die skrapse inligting verskaf, byvoorbeeld geen dorp of stad van die afsenders en geadresseerdes nie blyk dit nogtans dat die twee voorvalle net sowel in Engeland of Zimbabwe kon gebeur het.

Meneer, ek stel voor dat jy van die geregistreerde pos vir klein pakkies gebruik maak.

Regverdige leser, Alberton

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button