MEDALJEWENNERS: Hier is nog medaljewenners van Hoërskool Alberton se prestige atletiekbyeenkoms. Voor: Zandri Basson (twee medaljes), Janey Janse van Rensburg en Biance Theron. Agter: Nelize van Schalkwyk (twee medaljes), Shimoreze Smit, Leoni van Sittert, Bronwin Thomas en Chante Nepgen.
HOËRSKOOL Alberton het onlangs hul medaljewenners aangewys.
GOUD VIR DIE WENNERS: Die volgende atlete van Hoërskool Alberton het almal eerste plekke behaal en goue medaljes tydens ’n atletiekbyeenkoms ontvang. Voor: Mariska Plomp, Lehane Marais (drie medaljes), Alissa de Klerk (drie medaljes) en Chanelle Smith (twee medaljes). Agter: Megan Bekker, Daniks Lemmer (twee medaljes), Robaine Theron en Jessy Faber.
ALLIES SE TOP ATLETE: Hoërskool Alberton se atlete het tydens die onlangse prestige atletiekbyeenkoms in die junior-afdelings uitgeblink. Lehané Marais was die beste baanatleet, Dwayne Swart was die beste seuns-veldatleet en Riani van der Hoven was die beste dogters-veldatleet.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!