GERT de Klerk, Alberton Boksklub se bestuurder, sal Ekurhuleni by die nasionale bokskampioenskappe verteenwoordig.
De Klerk is aangewys as ’n afrigter van die Ekurhuleni boks-span wat aan die kampioenskappe gaan deelneem. Die kampioenskappe vind op Vrydag en Saterdag, 11 en 12 Maart, in Pretoria by Transnet plaas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



