MARTIN van Wyk en Jonathan Sam is in die Ekurhuleni Boks-span ingesluit.
Die nasionale bokskampioenskappe word Vrydag en Saterdag, 11 en 12 Maart, in Pretoria by Transnet gehou.
Beide boksers sal Ekurhuleni in hul onderskeie gewigs-en ouderdomsgroepe verteenwoordig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



