NUWE VLR: Voor is Lanelle Nolte. Tweede ry: Alroux Hoffman, Jade Clark en Shaun du Toit. Derde ry: Chantel Saayman, Dylan van der Watt en Riani van der Hoven. Agter: Rechardt Pieterse, Allisa de Klerk en Luc Salzwedel.
TIEN leerlinge van Hoërskool Alberton is onlangs tot die graad agt Vereenigde Raad van Leerders (VLR) gekies. Die leerders se name is op Maandag, 21 Februarie, bekendgemaak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!