O.19 ATLETE: Leerlinge van Hoërskool Alberton het goed gevaar by die distrikkampioenskappe op 29 Februarie by die Germiston Stadion. Elf van hierdie atlete dring deur na die Gauteng Kampioenskappe. Voor: Maryke Keyser, Rene Else, Laruschka Smit, Chanel Goncalves, Tharien Erasmus en Revaldo Nortje. Agter: Zandri Basson, Janey Janse van Rensburg, Ian van der Merwe, Jonty Muller en Caltino Jones.
O.17 ATLETE: Voor is Reghardt Coetzee, Nelize van Schalkwyk, Bronwin Thomas, Francois Myburgh, Leonie van Sittert, Ruan Muller, Shimoreze Smit en Jonathan Potgieter. Agter is Izak Haarhoff, JJ Marais, Mark Swart, JP Botha en James Crouse.
O.15 ATLETE: Voor is Mariska Plomp, Jesse Faber, Danika Lemmer en Danielle Rabie.
Agter is Lehane Marais, Chanelle Smit, Riani van der Hoven en Dwayne Swart.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!