School sportSport

Marais Viljoen spog met agt atlete by die SA’s

Die skool is baie trots op die leerlinge met hulle puik prestasies.

HOËRSKOOL Marais Viljoen het agt atlete wat vanaf 16 tot 19 Maart aan die Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe in Bloemfontein gaan deelneem het. Tydens die Gauteng Kampioenskappe wat ook in Maart plaasgevind het, het hul soos volg presteer:

*Armouré le Roux het ’n eerste plek in die 400m kortafstande behaal en ’n tweede plek in die 400m hekkies.

*Nicole van der Merwe was eerste in die 1500m, 3000m en 5000m.

*Gawie Louw was eerste in die 400m kortafstande.

*Carla Hattingh het tweede gekom in die 400m kortafstande.

*Lizo Sibeko het tweede in die 3000m geëindig.

*Danielle Leonard het by die verspring ’n tweede plek behaal.

*Robbie Louw het derde in spiesgooi gekom.

*Simoné Mulder was derde by die hoogspring.

Die skool is baie trots op dié leerlinge en hulle puik prestasies.

Lees ook dié:

albertonrecord.co.za/97928/marais-viljoen-edge-out-potch-volkies/

albertonrecord.co.za/90468/marais-viljoen-uitblinkers/

albertonrecord.co.za/98746/marais-viljoen-show-heart-in-defeat/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button