ATLETE van Frances Vorwerg Skool het uitstaande prestasies gelewer by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe vir Gestremde Leerders in Onderwys. Die kampioenskappe is op Saterdag 12 Maart in Sasolburg gehou.
Die afrigters van die skool, Tiaan Kellerman en Charlet Louw, het die atlete na skool met hul onderskeie atletiek items gehelp sodat atlete beter prestasies kon lewer en hul doelwitte kon bereik.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



