Local sportSport
Gert hou Alberton se naam hoog
Die nuwe Gauteng-boksafrigter is Alberton se eie Gert de Klerk.
ALBERTON Boksklub spog met die aanwysing van een hul lede as die Gauteng Elite-boksspan se afrigter.
Gert de Klerk, afrigter en bestuurder van die Alberton Boksklub, is die Gauteng-span, wat van 28 Junie tot 2 Julie aan die Suid-Afrikaanse Bokskampioenskappe deelneem, se nuwe breier.
Die klub wens hom net voorspoed en sterkte toe.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



