EntertainmentLifestyle

Rina sing by kerk

Toegang is gratis.

RINA Hugo die bekende Afrikaanse sangeres gaan op 8 Mei om 18:00 by die NG Kerk in Verwoedpark te siene wees.

Toegang is gratis, maar daar gaan sagte kollekte ingeneem word vir die Christelike Seemans Organisasie. Kos sal ook by die Soul Café te koop wees.

Belangstellendes kan die kerk skakel by 011 902 4256 vir meer inligting.

 

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button