Local sportSport

Kemp wen goud

Alberton Boksklub se lede vaar goed.

ANDRE Kemp van Alberton Boksklub het in sy gewigsafdeling geseëvier toe hy ’n goue medalje losgeslaan het.

Meer as ’n honderd boksers het aan die Ontwikkelingstoernooi, wat by die Randgateklub in Randfontein gehou is, deelgeneem. Vyf-en-twintig klubs het hul boksers ingeskryf om in dié gewilde toernooi hul staal te toon.

Kemp het op Saterdag 16 April aan die toernooi deelgeneem en is as wenner in die 22kg gewigsafdeling gekroon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button