School sportSport
Die Kaap is weer Holms
Vir enige navrae kontak Sheralyn Janse van Rensburg by 084 785 2598.
MARION Holm se ‘Die Kaap is weer Holms’ gaan op 6 Mei by Hoërskool Dinamika aangebied word.
Dit begin 18:30 vir 19:00. Kaartjies kos R160 per persoon en daar sal kerrie-en-rys te koop wees.
Hierdie is een produksie wat nie misgeloop moet word nie en almal is welkom. Vir enige navrae kontak Sheralyn Janse van Rensburg by 084 785 2598.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



