Local sportSport

Ontwikkelingstoernooi in Alberton

Ontwikkelings-bokstoernooi in Alberton.

ALBERTON Boksklub bied ’n Ontwikkelingstoernooi op 21 Mei aan.

Heelwat van die klubs in en om Alberton word uitgenooi om boksers na die toernooi te stuur. Die hoogtepunt is egter die nasionale span wat teen die Suid-Afrikaanse Proteas-span sal boks.

Almal word hartlik na die vriendskaplike toernooi uitgenooi wat talle aksiebelaaide gevegte sal insluit.

Die toernooi word in die Barry Vorstersaal in Alberton aangebied en begin om 13:00. Verversings sal te koop aangebied word.

Skakel Gert Greef om meer inligting te bekom by 082 261 1346.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button