KOM geniet ’n gesellige aand saam André Schwartz wanneer hy ’n draai in Alberton kom maak.
Albertonners word genooi om saam met André Schwartz op 10 Augustus om 19:30 by die Alberton Aftree-Oord te kom kuier.
Kaartjies is beskikbaar teen R80 per persoon by Willemien Coleman of Petro Vorster. Almal is welkom en dié is beslis een aand om nie te mis nie.
Kontak Willemien by 082 688 1910 of 011 907 1628 of Petro by 083 459 6474 vir meer inligting of om kaartjies te bespreek.
Kyk die video van Andre Schwartz hier:
Lees ook:
*albertonrecord.co.za/…/oudisies-vir-nuwe-lede-van-sanggroep-word- eersdaags-gedoen/
*albertonrecord.co.za/93746/daniel-se-hart-klop-vir-afrikaans
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za



