LettersOpinion

Dankie aan my goeie Samaritaan

Ek wil graag ’n hartlike dankie sê aan ’n barmhartige Samaritaan wat aan my hulp verleen het.

Ek wil graag ’n hartlike dankie sê aan ’n barmhartige Samaritaan wat aan my hulp verleen het.

Op Sondag, 28 Augustus, om ongeveer 08:35, was ek op pad kerk toe en het teenspoed met my motorband op die kruising van Swartkoppiesweg en Phantomstraat, opgetel.

Tot my redding, daag ’n meneer Alex Flemming, met sy twee seuns op om hulp te verleen.

Ek is ’n pensioenaris en sou beslis nie alleen reggekom het nie.

Hoewel ek dit nie gemaak het vir kerk nie, voel ek tog alles gebeur met ’n rede.

In vandag se gejaagde tye is dit wonderlik om te sien daar is nog behulpsame mense met goeie intensies.

Baie dankie aan jou meneer Flemming, mag jy geseën word vir jou besorgdheid teenoor my.

Thea Saaiman

U mag ook in die volgende belangstel:

Adendorff familie sê dankie

Dankie vir julle harde werk

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button