
Die Alberton Raad vir Bejaardes (ARVB) wil graag die volgende instansies, besighede en individue hartlik bedank vir hulle volgehoue ondersteuning die afgelope jaar:
ADT Security, Alberton Tuiste vir Bejaardes, AMCARE, Ascot Bedding & Furniture, Belmont Properties Group, Card Control Systems, Clicks, Dr Jan Labuschagne, Golden Lions Rugby Union, Hamtil Paving, Hoërskool Alberton, Stepping Stone Hospice, Johnny’s Spyseniers, Klopper en Jonker Inc., NuPower Solar, Pretekt, Pro Cupboards, Repro Signs, Rotary Club Alberton, Soundprops 32, VSA Consulting, Civil & Structural Engineers, Thunderamp CC en TJBothaSpangenberg Inc.
Mag hierdie verbintenis tussen die ARVB en die breër gemeenskap van Alberton steeds van krag tot krag gaan.
Wees verseker dat hierdie bydraes en betrokkenheid, in welke mate of vorm ook al, beslis waarde kon toevoeg tot die lewe en welsyn van al ons lede, die afgetrede, bejaarde inwoners van die Alberton Aftree-Oord in Florentia.
‘n Geseënde Kersfees en voorspoedige 2017 word u toegewens.
Ronél Mellett, sekretaris Alberton Raad vir Bejaardes
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



