LettersOpinion

Baie dankie

Baie dankie aan die personeel van die Netcare Clinton Hospitaal se onkologie-eenheid dat ons die dag saam met die pasiënte kon spandeer.

Baie dankie aan die personeel van die Netcare Clinton Hospitaal se onkologie-eenheid dat ons die dag saam met die pasiënte kon spandeer.

Alberton LewenSentrum, lidmate en borge, dankie vir die wonderlike ondersteuning en bydraes wat ek ontvang het.

Dankie aan almal wat betrokke was saam met my en die pasiënte, ek waardeer dit opreg.

Aan dr Riaan Volschenk, dr Bianca Goncalves, Koot en Zelda (vanne onbekend) van Absa, Dischem in Brackenhurst, Louis en Somayya (vanne onbekend) van Liberty in Vereeniging en Meat World, dankie vir al die bydraes wat julle geskenk het.

Hannetjie de Canha

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button