
Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om Dr WMJ Van Vuuren te bedank vir hulp tydens my verloofde se siekte.
Die feit dat hy altyd sy foon antwoord ongeag watter tyd dit is en of hy besig is met saal rondtes of in die teater. Hy was nog nooit ongeskik of kortaf nie en ek het nog nooit sy foon gebel en ‘n antwoorddiens gekry nie.
Ek wil net sê baie dankie en ek dink daar is baie wat by hom kan leer. Hy is my dokter al van 2001 en was nog nooit teleurgestel nie.
AM Jordaan



