LettersOpinion

Sirkus vreeslik geniet

Lesers gee hul kommentaar oor die sirkus.

Ek het my twee kinders gevat en n vieslike vrou met blonde hare het vir my geskree dat ek ‘n “animal abuser” is en dat ek my kinders verkeerd grootmaak. As ek nie my kinders by my gehad het nie, sou ek oorstap en haar dinge gaan vertel het wat sy nie wou hoor nie. Gelukkig was ek nie die enigste ondersteuner van “animal abuse” nie, die tent was vol mense en almal het dit vreeslik geniet.

Die mense moet ophou om so te lieg vir mense oor die diere. Hulle het ernstige hulp nodig om so openlik te lieg. Sirkus was die beste en dis die beste ding wat ek kon doen om my kinders te vat en ek sal dit weer doen.

Twane

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button