
Sirkus is nie n sirkus sonder die diere nie. Ons het die naweek gaan kyk en die plek se grootste attraction was juis die diere.
Ek haat dit wanneer vegans vir mens kom vertel wat reg en wat verkeerd is. Hul moet miskien begin besef dat ons almal groot mense is en dat ons nie slegte ouers is omdat ons kinder vleis eet en sirkus kyk nie.
Die mense is net te “hectic”. Ons sal beslis weer die sirkus ondersteun. Was regtig nie sleg nie en almal wat daar was stem duidellik saam. Alle sterkte sirkus mense!
Colin



