
Die mense het ‘n paar skroewe weg! Sirkus is beslis nie ‘n sirkus sonder hul diere nie.
Ons was daar en hul was pragtig. Definitief lieg die mense wat so hier (www.looklocal.co.za) skryf of hul het nie self gaan kyk nie.
Kom kuier gerus weer McLaren Sirkus.
Martie Le Roux
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



