Laerskool Randhart tuimel na glorie
Laerskool Randhart se gimnaste het onlangs die skool se naam weer hoogehou.
LAERSKOOL Randhart se gimnaste het onlangs die skool se naam weer hoogehou.
Op 13 Mei het die skool, saam met die Twisters Tumbling Club, deelgeneem aan ‘n kompetisie om te kwalifiseer vir die Gauteng Kampioenskappe, wat by die John Barrable Saal in Benoni gehou is.
Die volgende kwalifiseerende rondte vind op 10 Junie plaas.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



