EntertainmentLifestyle

Kom kuier saam met Manie Jackson

Manie Jackson is die kunstenaar van treffers soos Julia en Die Hemel Weet, so moet dit nie mis nie!

MANIE Jackson, die bekende Afrikaanse musiek kunstenaar, gaan 22 Junie by Emmanuel optree en almal is meer as welkom om die oggend te kom geniet!

Hierdie Emmanuel vergadering gaan weereens in die Alberton LewenSentrum, hoek van Hennie Alberts en Clairette strate, plaasvind.

Manie is die kunstenaar van treffers soos Julia en Die Hemel Weet, so moet dit nie mis nie! Die vergadering begin 9.30vm vir 10vm en die wat wil bywoon hoef net op te daag. Daar word versoek dat elkeen ‘n bordjie eetgoed saambring, asook ‘n donasie wat baie waardeer sal word.

Vir enige navrae, skakel gerus vir Marelie Rabie tussen 8.30vm en 8.30nm op 082 462 8676.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button